Radioteater

Radioteater

RSG

Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.

Catégories: Arts

Écoutez le dernier épisode:

Margie, ’n toegewyde verpleegster by Tygerberg Hospital, werk lang en uitputtende skofte om haar twee kinders, Zelda en Zak, te onderhou nadat haar man, Henry, haar jare tevore verlaat het. Zelda raak swanger ná ’n verhouding met George, ’n getroude man, wat druk op haar plaas. Zak word gearresteer vir die aanranding van ’n vrou aan wie hy dwelms verkoop het. In ’n ironiese wending word Henry, Zak se afwesige pa, sy prokureur wat intussen deur sy tweede huwelik is, en nou alleen is. Hierdie omstandighede dwing die gesin om weer bymekaar te kom oor Kersfees, waar ou wonde, skuld en moontlike versoening na vore kom. Die spelers is Ivan Abrahams, Theresa Cloete, Dean Balie, Kim Cloete, Hein Poole, Sue Pyler-Slabbert, Johan Stassen en Deirdre Wolhuter. Margot Luyt het die regie behartig. Die drama is in 2013 die eerste keer uitgesaai as deel van RSG se eerste kunstefees.

Épisodes précédents

  • 391 - ‘N ONVERWAGSE KRISMISBOKS deur Christo Davids 
    Thu, 07 May 2026
  • 390 - BLOED VAN MY deur JJ Roberts 
    Thu, 30 Apr 2026
  • 389 - KALAHARI STERRE deur Adam Willemse 
    Thu, 23 Apr 2026
  • 388 - SUIKERBEK deur Ingrid Penzhorn 
    Thu, 16 Apr 2026
  • 387 - GEBAKTE PERE deur Karin du Toit 
    Thu, 09 Apr 2026
Afficher plus d'épisodes

Plus de podcasts arts français

Plus de podcasts arts internationaux

Choisissez le genre de podcast