RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
15480 - Die ekonoom van die jaar word aangewys
00:00
00:00
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte.
RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai.
Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Épisodes
15480-
Die ekonoom van die jaar word aangewys
Écouté
jeu., 04 juin 2026
15479-
Daar word stip gekyk na SpaceX wat gelys word
Écouté
jeu., 04 juin 2026
15478-
Tinus drink koffie met Dr. Morné du Plessis
Écouté
jeu., 04 juin 2026
15477-
Die mark hou aan wipplank ry, maar die goudprys is op.
Écouté
jeu., 04 juin 2026
15476-
Miljarde rande stroom in uit die buiteland
Écouté
jeu., 04 juin 2026
15475-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 04 Junie 2026
Écouté
jeu., 04 juin 2026
15474-
Iran-oorlog begin SA se ekonomie seermaak
Écouté
mer., 03 juin 2026
15473-
Kripto ís kapitaal
Écouté
mer., 03 juin 2026
15472-
NinetyOne just keeps buying back shares.
Écouté
mer., 03 juin 2026
15471-
Die VSA gooi nóg ’n 12.5% tarief na SA se kant toe
Écouté
mer., 03 juin 2026
15470-
Markoorsig
Écouté
mer., 03 juin 2026
15469-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 03 Junie 2026
Écouté
mer., 03 juin 2026
15468-
Sorghum, suikerriet en mielies kan wen uit biobrandstofplan
Écouté
mar., 02 juin 2026
15467-
SA se ferrochroom-bedryf kry uiteindelik sy 62c-tarief
Écouté
mar., 02 juin 2026
15466-
Hoeveel mense lieg oor hulle kwalifikasies?
Écouté
mar., 02 juin 2026
15465-
Is Chinese motors onveilig?
Écouté
mar., 02 juin 2026
15464-
Tencent jaag Naspers 10% op
Écouté
mar., 02 juin 2026
15463-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 2 Junie 2026
Écouté
mar., 02 juin 2026
15462-
Fidelity het amper 70 jaar gelede as Springbok Patrols begin
Écouté
lun., 01 juin 2026
15461-
Die motorverkope-fees duur voort
Écouté
lun., 01 juin 2026
15460-
Momentum betaal méér lewensversekering uit
Écouté
lun., 01 juin 2026
15459-
Tiger Brands begin kospryse terugbring aarde toe
Écouté
lun., 01 juin 2026
15458-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 1 Junie 2026
Écouté
lun., 01 juin 2026
15457-
Markte skrik weer oor konflik in die Midde-Ooste
Écouté
lun., 01 juin 2026
15456-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Écouté
ven., 29 mai 2026
15455-
Jetour T2 maak geskiedenis as eerste Chinese Motor van die Jaar
Écouté
ven., 29 mai 2026
15454-
Sam Altman sê hy was verkeerd oor KI en werksverliese
Écouté
ven., 29 mai 2026
15453-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 29 Mei 2026
Écouté
ven., 29 mai 2026
15452-
Die olieprys nader $90 ‘n vat
Écouté
ven., 29 mai 2026
15451-
Tinus drink koffie met Hanré Rossouw
Écouté
jeu., 28 mai 2026
15450-
Die vennootskap tussen makelaar en versekeraar is die sleutel tot goeie risikobestuur
Écouté
jeu., 28 mai 2026
15449-
Adcorp se finansiële resultate wys werkskepping is in die knyp
Écouté
jeu., 28 mai 2026
15448-
Konsultasiereus brei uit weens aanvraag in mynbou en staatsentiteite
Écouté
jeu., 28 mai 2026
15447-
Die beurs sak terug saam met internasionale markte
Écouté
jeu., 28 mai 2026
15446-
Pepkor kry regulatoriese groen lig om nuwe bank te stig
Écouté
jeu., 28 mai 2026
15445-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 28 Mei 2026
Écouté
jeu., 28 mai 2026
15444-
4Sight sien self hoe KI ’n verskil in hul eie besigheid maak
Écouté
mer., 27 mai 2026
15443-
Word SA se uitvoerende hoofde te veel betaal?
Écouté
mer., 27 mai 2026
15442-
Word die prys van bitcoin kunsmatig hoog gehou?
Écouté
mer., 27 mai 2026
15441-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 27 Mei 2026
Écouté
mer., 27 mai 2026
15440-
Telkom wys staatsmaatskappye kán wins maak
Écouté
mer., 27 mai 2026
15439-
Mr Mayor, in what city do you live in?
Écouté
mer., 27 mai 2026
15438-
Departement van Landbou reageer ná giftige hofuitspraak oor bek-en-klouseer
Écouté
mar., 26 mai 2026
15437-
Jou motor se lisensieskyfie kan dalk BAIE duurder word
Écouté
mar., 26 mai 2026
15436-
'n FISA-lid kan alle huishoudings baie pyn spaar
Écouté
mar., 26 mai 2026
15435-
Graan SA soek na twee jaar antwoorde oor koringtariewe
Écouté
mar., 26 mai 2026
15434-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 26 Mei 2026
Écouté
mar., 26 mai 2026
15433-
Elektriese motor skok Ferrari
Écouté
mar., 26 mai 2026
15431-
Die PnP-skip draai stadiger as wat aanvanklik verwag is
Écouté
lun., 25 mai 2026
15430-
Lesse oor aftrede van iemand wat pensioenfondse van binne ken